Original Research
Topleiding-organisasie en -taakverdeling in Suid-Afrika
South African Journal of Business Management | Vol 1, No 1 | a3784 |
DOI: https://doi.org/10.4102/sajbm.v1i1.3784
| © 2022 F. W. Marx
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 31 October 2022 | Published: 29 November 1969
Submitted: 31 October 2022 | Published: 29 November 1969
About the author(s)
F. W. Marx, Departement Bedryfsekonomie, Universiteit van Pretoria, South AfricaFull Text:
PDF (39MB)Abstract
In Suid-Afrika word die topleiding in die private sektor aan besonder hoë eise onderwerp. Faktore wat hiertoe bydra is onder andere die buitengewoon snel uitbreiding op handels- en nywerheidsgebled en die relatief klein bevolking waaruit die entrepreneurs en bedryfsleiers getrek moet word. Dieselfde persone moet dikwels die inisiatief neem by die oprigting en die latere leiding van verskillende ondernemings wat uiteenlopende aktiwiteite behartig. Doelmatige organisasie en noukeurige taakverdeling op die hoër bestuursvlakke is dus noodsaaklik, sodat die beskikbare persone ten beste benut kan word.
Keywords
Raad; Direkteure; Bestuur; Organisasiestruktuur; Bedryfsleiding; Take
Metrics
Total abstract views: 524Total article views: 52