Original Research
Human Aspects of System Change Part II
Submitted: 26 October 2022 | Published: 30 November 1972
About the author(s)
Neill Duffy, School of Business Leadership, University of South Africa, Pretoria, South AfricaFull Text:
PDF (20MB)Abstract
In die vorige artikel het die skrywer die meer teoretiese elemente van menslike aspekte van sisteemverandering bespreek. Dié gedeelte het die omgewing, die organisasie, die groep en die individu in oënskou geneem.
In hierdie artikel word gedragsaspekte bespreek soos hulle die veranderingsagent, die politiek van die organisasie, weerstand teen verandering en die beplanning en implementering van 'n veranderingsprogram raak.
Daar word gepoog om insig te kry en voorstelle te maak oor menslike probleme wat baie bestuurders en sisteemontleders in hierdie omstandighede teengekom het.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 505Total article views: 54