Original Research
Practical Strategies for Unfreezing Attitudes – International Experiences
South African Journal of Business Management | Vol 6, No 2 | a3489 |
DOI: https://doi.org/10.4102/sajbm.v6i2.3489
| © 2022 Copyright Status: Not provided. Contact Holding Institution to verify copyright status. Rights Holder: University of Stellenbosch
Submitted: 29 June 2022 | Published: 30 June 1975
Submitted: 29 June 2022 | Published: 30 June 1975
About the author(s)
D. C. Limerick,Full Text:
PDF (19MB)Abstract
In hierdie tyd van détente is beter gesindhede tussen rassegroepe in Suid-Afrika van die allergrootste belang, ook vir die bestuurswese. Dr. Dave Limerick ontleed in hierdie artikel enkele praktiese strategieë hoe om beter gesindhede te bewerkstellig en kom tot die gevolgtrekking dat dit nou tyd geword het dat kognitiewe, normatiewe en situasie-gebonde strategieë gebruik word ter ondersteuning van beter verhoudinge tussen die wit en swart bevolkingsgroepe in Suid-Afrika.
Keywords
Attitude change; cognitive; normative; and situational strategies
Metrics
Total abstract views: 1494Total article views: 285

