Original Research

Managing Technological Knowledge within the Organisation

A. T. Morkel
South African Journal of Business Management | Vol 6, No 2 | a3488 | DOI: https://doi.org/10.4102/sajbm.v6i2.3488 | © 2022 Copyright Status: Not provided. Contact Holding Institution to verify copyright status. Rights Holder: University of Stellenbosch
Submitted: 29 June 2022 | Published: 30 June 1975

About the author(s)

A. T. Morkel, School of Business Leadership, University of South Africa, South Africa

Full Text:

PDF (3MB)

Abstract

Baie Suid-Afrikaanse maatskappye wat gesofistiseerde vervaardigings­tegnologieë gebruik, koop die kennis van oorsee in die vorm van ontwerpe, instruksies, opleiding en hulp in probleemsituasies. In 'n poging om hierdie gebondenheid te ontsnap, word dikwels groot bedrae geld in eie navorsing en ontwikkeling belê. Die skrywer is van mening dat daar dikwels 'n middeweg tussen dié twee uiterstes bestaan. Daarom is dit goed om te kyk na tegnologiese kennis-bestuur as 'n aparte en potensieel winsgewende aktiwiteit.

Keywords

Technological knowledge; management; framework

Metrics

Total abstract views: 1460
Total article views: 503


Crossref Citations

No related citations found.