Original Research

Scheduling multi-model production lines

P. G. Steyn
South African Journal of Business Management | Vol 8, No 1 | a3396 | DOI: https://doi.org/10.4102/sajbm.v8i1.3396 | © 2022 P.G. Steyn | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 20 May 2022 | Published: 30 March 1977

About the author(s)

P. G. Steyn, Department of Business Economics, University of South Africa, South Africa

Full Text:

PDF (1MB)

Abstract

Twee skeduleringsalgoritmes vir multimodelvervaardiging op 'n gegangde produksielyn word voorgestel. Die eerste skeduleringsalgoritme het as besluitbasis die aantal eenhede wat van elke modeltipe in voorraad is op bepaalde tydstippe gedurende die vervaardigingsperiode. Die tydstippe is aan die einde van die vervaardiging van elke produksielot.

Die tweede skeduleringsalgoritme is geskoei op Samuel Eilon se teorie waar die skedule sodanig opgestel word dat dear altyd voorraad op hande is van elke modeltipe wat vervaardig word. 'n Aanvaarbare produksieveldwydte vir die lotgrootte van elke modeltipe word voorgeskryf.

'n Vergelyking tussen die twee skeduleringsalgoritmes word getref.


Keywords

models; production lines; schedules

Metrics

Total abstract views: 593
Total article views: 133


Crossref Citations

No related citations found.