Original Research
The Current Status of Performance Appraisal: An Organization Case Study
South African Journal of Business Management | Vol 8, No 3 | a3328 |
DOI: https://doi.org/10.4102/sajbm.v8i3.3328
| © 2022 Andrew J. Templer
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 22 April 2022 | Published: 30 August 1977
Submitted: 22 April 2022 | Published: 30 August 1977
About the author(s)
Andrew J. Templer, School of Business Leadership, University of South Africa, South AfricaFull Text:
PDF (737KB)Abstract
Presies hoeveel het maatskappye se prestasiebeoordelingstegnieke met die verloop van tyd verbeter! Om hierdie vraag te beantwoord vergelyk die artikel die huidige tegnieke met die vroeëre tegnieke. Die prestasie-beoordelingstelsel, in werking, is by 'n groot multinasionale maatskappy ondersoek in terme van wat werknemers as die waarde daarvan beskou. Werknemers kon geen voordeel daarin sien om van formele prestasie-beoordeling af te sien nie, maar daar is vasgestel dat die stelsel vier belangrike tekortkominge het: bestuurders se onwilligheid om te beoordeel; gebrek aan voortsettingswerk, veelvoudige doelstellinge en topbestuur se gebrek aan verbondenheid. Die metodologie wat in beoordelingstudies gebruik word, word bespreek en 'n evaluering gegee van die effek op bevonde resultate.
Keywords
case study; performance appraisal
Metrics
Total abstract views: 666Total article views: 213