Original Research
Coping with uncertainty in small business budgets by sensitivity analysis
South African Journal of Business Management | Vol 8, No 4 | a3324 |
DOI: https://doi.org/10.4102/sajbm.v8i4.3324
| © 2022 I.C. MacMillan
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 22 April 2022 | Published: 30 November 1977
Submitted: 22 April 2022 | Published: 30 November 1977
About the author(s)
I. C. MacMillan, Graduate School of Business, Columbia University, United StatesFull Text:
PDF (702KB)Abstract
n lnherente probleem van standaardbegrotings is dat hulle nie die uitwerking of implikasies van afwykings van die begroting weergee nie. 'n Sensitiwiteitsontleding van die begroting sal aan die organisasie addisionele inligting verskaf wat sal aantoon waar die organisasie die gevoeligste is vir fluktuasies in die beramings soos weergegee in die begroting. Aan die einde van die artikel behoort die leser, volgens die skrywer, in staat te wees om so 'n sensitiwiteitsanalise uit te voer. Aan die hand van so 'n analise kan bestuur doeltreffender vasstel hoe en waar die aandag van die verskillende bestuursvlakke toegespits moet word.
Keywords
small business; budgets; analysis; uncertainty; managerial levels
Metrics
Total abstract views: 715Total article views: 230