Original Research
Operations management in a changing South Africa
South African Journal of Business Management | Vol 9, No 2 | a3300 |
DOI: https://doi.org/10.4102/sajbm.v9i2.3300
| © 2022 Copyright Status: Not provided. Contact Holding Institution to verify copyright status. Rights Holder: University of Stellenbosch
Submitted: 20 April 2022 | Published: 30 June 1978
Submitted: 20 April 2022 | Published: 30 June 1978
About the author(s)
Heinz Prekel, School of Business Leadership, University of South Africa, South AfricaFull Text:
PDF (1MB)Abstract
Die ontwikkeling van en toepasbaarheid vir vervaardigings- en nie-vervaardigingsondernemings van bedryfsbestuurstegnieke sedert die industriële revolusie word bespreek. Die interafhanklikheid van die kwantitatiewe benadering van wetenskaplike bestuur en die menslike verhoudingsbenadering van die gedragswetenskappe word geskets. Die verandering wat tans in die Suid-Afrikaanse ekonomie plaasvind, demografiese verspreiding van die land se mense en geprojekteerde groeipatrone van die bevolking en mannekrag word teen hierdie agtergrond beskou, ten einde vas to stel watter veranderings en aanpassings aan die onderrig van bedryfsbestuur aangebring moet word. Enkele gedagtes word geopper oor hoe die skrywer die taak van die nuutgestigde Claude Harris Leonleerstoel in Bedryfsbestuur sien.
Keywords
South Africa; operations management
Metrics
Total abstract views: 1722Total article views: 674

