Original Research
The limits of job enrichment
South African Journal of Business Management | Vol 9, No 3 | a3289 |
DOI: https://doi.org/10.4102/sajbm.v9i3.3289
| © 2022 Christopher E. Orpen
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 20 April 2022 | Published: 30 August 1978
Submitted: 20 April 2022 | Published: 30 August 1978
About the author(s)
Christopher E. Orpen, Department of Psychology, University of the Witwatersrand, South AfricaFull Text:
PDF (1MB)Abstract
"Posverryking" is 'n belangrike onlangse ontwikkeling in die bedryfsielkunde wat daarop gerig is om werknemer-bevrediging en produktiwiteit te verhoog. Hierdie benadering geniet tans bale aandag en word deur sommige bestuurders as 'n wondermiddel gesien, en deur ander as 'n tegniek wat tot mislukking gedoem is. Die redes vir uiteenlopende ervaring met die benadering word ontleed, en die vereiste omstandighede vir die toepassing daarvan word bespreek. 'n Oorsig word ook gegee van die teoretiese agtergrond en van navorsing in die Verenigde State en in Suid-Afrika, om die invloed van posverryking op sowel werknemer-bevrediging as produktiwiteit te meet. Individuele, kulturele en omstandigheidsverskille kan die doeltreffendheid van die tegniek sterk beinvloed, en hierdie faktore moet veral in die Suid-Afrikaanse omstandighede deeglik in ag geneem word voordat duur posverryking-skemas aangepak word.
Keywords
job enrichments
Metrics
Total abstract views: 599Total article views: 212