Original Research
Problems and limitations of university management
South African Journal of Business Management | Vol 10, No 3 | a1270 |
DOI: https://doi.org/10.4102/sajbm.v10i3.1270
| © 2018 F. E. Radel
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 26 October 2018 | Published: 30 September 1979
Submitted: 26 October 2018 | Published: 30 September 1979
About the author(s)
F. E. Radel, Bureau of Market Research, University of South Africa, Pretoria, South AfricaFull Text:
PDF (737KB)Abstract
Modern universities are under constant pressure to improve the management of their activities, because of the increasing complexity of their tasks and structure, and the demands of their fund-supplying environment. In certain ways universities are more difficult to manage than, say, the typical business enterprise: they inevitably have a dualistic decision-making and management structure (academic and administrative); and meaningful planning is handicapped by the vagueness and multiplicity of their objectives. Even within these limitations, however, much can be done to apply proven management principles to the management of universities, and the author draws on 30 years of experience in this field to give practical examples and guidelines.
Moderne universiteite is gereeld onder druk om die bestuur van hulle aktiwiteite te verbeter, sowel weens die toenemende kompleksiteit van hulle take en struktuur as die eise van die omgewing wat hulle van fondse voorsien. In sekere opsigte is universiteite moeiliker om te bestuur as byvoorbeeld die tipiese sake-onderneming: hulle het onvermydelik 'n dualistiese besluitneming- en bestuurstruktuur (akademies en administratief); en betekenisvolle beplanning word beperk deur die vaagheid en veelvoudigheid van hulle doelwitte. Selfs binne hierdie beperkings kan baie egter gedoen word om bewese bestuursbeginsels toe te pas in die bestuur van universiteite, en die skrywer put uit 30 jaar ervaring op hierdie gebied om praktiese voorbeelde en riglyne te gee.

Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 1415Total article views: 463