Original Research
Human Aspects of System Change: Part 1
Submitted: 26 October 2022 | Published: 30 August 1972
About the author(s)
Neill Duffy, School of Business Leadership, University of South Africa, Pretoria, South AfricaFull Text:
PDF (14MB)Abstract
Daar bestaan onder bestuurders en sisteemontleders ’n neiging om die menslike probleme in organisasie-verandering te onderskat.
Bestuurders en sisteemontleders moet meer aandag aan die gedragswetenskappe bestee, omdat menslike aspekte van sisteemverandering, met die wyer toepassing van bestuurs- en inligtingsisteme, steeds belangriker gaan word.
In hierdie artikel word verskillende gedragsaspekte van verandering bespreek in hulle verband met die omgewing, die organisasie, en die individu en groep binne die organisasie.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 555Total article views: 98