Original Research
Herzberg's Theory of Motivation with a New Approach on the Effects of Salary on this Theory
Submitted: 26 October 2022 | Published: 30 November 1972
About the author(s)
J. L. Wurwand, University of South Africa, South AfricaFull Text:
PDF (8MB)Abstract
Die hipotese van Herzberg meld dat werkstevredenheid beskryf kan word op die grondslag van twee onafhanklike veranderlikes, naamlik tevredenheidsfaktore en ontevredenheidsfaktore.
Tevredenheidsfaktore lei tot werkstevredenheid en is motiveerders. Die afwesigheid van ontevredenheidsfaktore, kan werksontevredenheid verhoed en staan as higiënefaktore bekend.
Die skrywer het gepoog om te toon dat salaris, ’n ontevredenheidsfaktor, inderdaad die sleutelveranderlike is wat in wisselwerking verkeer met die tevredenheids- en higiënefaktore om 'n gedragskontinuum van ongemotiveerd tot gemotiveerd voort te bring. Hierdie sleutel veranderlike is 'n modulator genoem.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 573Total article views: 193