Original Research
Information Systems: A Framework for Development
Submitted: 29 June 2022 | Published: 30 June 1975
About the author(s)
F. G. Schutte, School of Business Leadership, University of South Africa, South AfricaFull Text:
PDF (20MB)Abstract
In hierdie artikel word die konsep van 'n bestuurstruktuur ontwikkel. Die interafhanklikheid van beplanning en beheersisteme, inligting sisteme en bestuurstruktuur word geïllustreer en daar word aangetoon hoe die bestuurstruktuur gebruik kan word as 'n verwysingsraamwerk vir die ontwikkeling van bestuursinligtingsisteme.
Die konsep van bestuurstruktuur verteenwoordig die resultaat van beide teoretiese en empiriese navorsing in die ontwikkeling van bestuursinligtingsisteme in Suid-Afrikaanse nywerhede wat oor 'n aantal jare onderneem is. Alhoewel die navorsing aanvanklik slegs in nywerhede onderneem is, is die normatiewe bestuurstruktuur as riglyn vir die ontwikkeling van beplanning, beheer en inligtingsisteme met groot sukses reeds in mynwese, finansiële instellings, distribusie-organisasies en in professionele diensorganisasies gebruik.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 583Total article views: 55