Original Research
Using Organization Development: Points to Remember
South African Journal of Business Management | Vol 7, No 1 | a3455 |
DOI: https://doi.org/10.4102/sajbm.v7i1.3455
| © 2022 Merle E. Ace, Erik D. Schmikl
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 20 June 2022 | Published: 30 March 1976
Submitted: 20 June 2022 | Published: 30 March 1976
About the author(s)
Merle E. Ace, School of Business Leadership, University of South Africa, South Africa; and Faculty of Commerce and Business Administration, University of British Columbia, CanadaErik D. Schmikl, School of Business Leadership, University of South Africa, South Africa
Full Text:
PDF (26MB)Abstract
Die meeste hedendaagse bestuurders is bewus daarvan dat daar so iets soos organisasieontwikkeling bestaan, maar hulle het min waardering vir die talle verskillende maniere waarop dit toegepas word. Die mees praktiese probleem vir die bestuurder wat meen dat organisasieontwikkeling op sy organisasie toepaslik is, is die vraag of by van interne versus eksterne konsultante moet gebruik maak, en die "behoorlike" toepassing van organisasie-ontwikkeling. In hierdie artikel voorsien die skrywers enkele riglyne met betrekking tot hierdie aangeIeenthede. Die rol van die konsultant en die verhouding tussen horn en die organisasie word in die eerste plek ondersoek. Daarna volg 'n beskrywing van die etiese aspekte en die toestande wat die sukses van 'n organisasie-ontwikkelingspoging bevorder of benadeel. Ten slotte word enkele gevolgtrekkings gemaak wat van belang mag wees vir die bestuurder wat betrokke is by 'n organisasie-ontwikkelingsprogram.
Keywords
Business; Management; Oranisational Development; Internal and External Consultants
Metrics
Total abstract views: 345Total article views: 35