Editorial

Kernprobleme vir die begrotingsbeleid in Suid-Afrika

Robert van S. Smit
South African Journal of Business Management | Vol 7, No 4 | a3409 | DOI: https://doi.org/10.4102/sajbm.v7i4.3409 | © 2022 Robert van S. Smit | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 23 May 2022 | Published: 30 November 1976

About the author(s)

Robert van S. Smit, Santam Internasionaal Beperk, South Africa

Full Text:

PDF (10MB)

Abstract

Elke jaar nadat die Minister van Finansies sy jaarlikse begroting van die Republiek van Suid-Afrika in die Parlement ter tafel gelê het, reël die Raad van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir die Bedryfsleiding 'n simposium waartydens dié begroting onder die soeklig geplaas word, en waaraan verskeie vooraanstaande ekonome en finansiële deskundiges deelneem. Met genoeë plaas ons een van die voordragte wat tydens hierdie geleentheid vanjaar gelewer is.

Keywords

Begrotingsbeleid; Suid-Afrika

Metrics

Total abstract views: 529
Total article views: 148


Crossref Citations

No related citations found.