Short Communication

On some dangers of inflation accounting

Mustafa A. Aysan
South African Journal of Business Management | Vol 7, No 4 | a3408 | DOI: https://doi.org/10.4102/sajbm.v7i4.3408 | © 2022 Mustafa A. Aysan | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 23 May 2022 | Published: 30 November 1976

About the author(s)

Mustafa A. Aysan, Faculty of Business Administration, University of Istanbul, Turkey; and, Expert Accountants Association of Turkey, Turkey; and, Graduate School of Business of Stellenbosch University, South Africa

Full Text:

PDF (8MB)

Abstract

Die doel van hierdie artikel is nie om 'n indringende omskrywing te gee van metodes wat in Suid-Afrika gebruik word om finansiële state aan te pas by inflasie nie. Die skrywer stel meer basiese vrae, nl. waarheen is die rekenmeestersprofessie op pad met al die verskillende metodes? Hoe kan 'n maatskappy se finansiële state oor tyd ontleed word as verskillende metodes gebruik word? Hoe kan maatskappye in verskillende lande met mekaar vergelyk word op grond van hulle finansiële state? Hy kom tot die slotsom dat die rekenmeesters-professie die sosiale verantwoordelikheid dra om hulle kragte te wy aan pogings om inflasie die hoof te bied en nie om nog meer verwarring te help skep nie.

Keywords

inflation accounting; methods of valuation

Metrics

Total abstract views: 762
Total article views: 171


Crossref Citations

No related citations found.