Original Research

White South African managers: How different are they?

L. L. Cummings, Erik Schmickl, Richard Blackburn
South African Journal of Business Management | Vol 8, No 1 | a3399 | DOI: https://doi.org/10.4102/sajbm.v8i1.3399 | © 2022 L.L. Cummings, Erik Schmickl, Richard Blackburn | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 20 May 2022 | Published: 30 March 1977

About the author(s)

L. L. Cummings, Graduate School of Business, University of Wisconsin, United States
Erik Schmickl, School of Business Leadership, University of South Africa, South Africa
Richard Blackburn, Graduate School of Business, University of Wisconsin, Madison, United States

Full Text:

PDF (941KB)

Abstract

Hierdie artikel doen verslag oor die bevindings van 'n houdingsontleding van blanke Suid-Afrikaanse bestuurders. Dit vergelyk die opvattings van Engels- en Afrikaanssprekende bestuurders met vyf streeksgroepe (Griekeland, Spanje, Sentraal-Europa, Skandinawië en die V.S.A.) t.o.v. vier basiese dimensies (konsiliasie; risiko; selfbepaling; en vertroue) soos vervat in 'n studie deur Cummings, Harnett, en Stevens (1971). Daar is bevind dat Suid-Afrikaanse bestuurders strydlustiger is as hulle teenhangers in Griekeland, Spanje, Sentraal-Europa, Skandinawië, en die V.S.A.. Hoewel die verskille t.o.v. die ander drie houdings kleiner is, is die Suid-Afrikaanse bestuurder geneig om effens agterdogtiger to wees, glo minder in selfbepaling en is effens meer risiko-geneigd.

In teenstelling met die hipoteses, is geen statisties-beduidende verskille (Cummings, Schmikl en Blackburn, 1976) gevind tussen Engels- en Afrikaanssprekende taalgroepe t.o.v. enigeen van die vier houdings wat gemeet is nie volgens 'n aangepaste Shure-Meeker Persoon­likheids-/Houding-skedule (1967).

Die navorsingsresultate word geïnterpreteer binne 'n breë raamwerk van moontlike oorsake.


Keywords

managers; comparison

Metrics

Total abstract views: 532
Total article views: 137


Crossref Citations

No related citations found.