Original Research

The Trade Practices Act - What's in it for business

Sandra van der Merwe
South African Journal of Business Management | Vol 8, No 4 | a3325 | DOI: https://doi.org/10.4102/sajbm.v8i4.3325 | © 2022 Sandra van der Merwe | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 22 April 2022 | Published: 30 November 1977

About the author(s)

Sandra van der Merwe, Graduate School of Business, University of Stellenbosch, South Africa

Full Text:

PDF (595KB)

Abstract

Die skryfster van hierdie artikel is 'n senior lektrise aan die Nagraadse Bestuurskool van die Universiteit van Stellenbosch. Sy is van mening dat die Wet op Handelspraktyke nie as 'n skok gekom het nie. Niemand kan dit ontken nie dat die tyd aangebreek het vir wetgewing om 'n beter balans in bedingingsmag in die mark te weeg te bring - om die belange van die verbruiker te beskerm asook om maatskappye te vrywaar van onetiese handelspraktyke deur sommige van hulle mededingers. Die artikel is geskryf as 'n gids vir bestuur. Die bedoeling is nie om die Wet wetlik te interpreteer nie.

Keywords

trade practices act; law; trading

Metrics

Total abstract views: 602
Total article views: 200


Crossref Citations

No related citations found.