Short Communication

Wanted: Consumer information - Does the Trade Practices Act fit the bill?

Sandra van der Merwe
South African Journal of Business Management | Vol 9, No 1 | a3311 | DOI: https://doi.org/10.4102/sajbm.v9i1.3311 | © 2022 Sandra van der Merwe | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 21 April 2022 | Published: 30 March 1978

About the author(s)

Sandra van der Merwe, Graduate School of Business, University of Stellenbosch, South Africa

Full Text:

PDF (594KB)

Abstract

Hierdie artikel, die tweede in 'n reeks van twee artikels oor die Wet op Handelspraktyke handel oor die Wet in verhouding tot verbruikers, en verbruikersweerstand. Die eerste artikel, "9The Trade Practices Act—What's in it for Business?" wat in die vorige uitgawe van Bedryfsleiding/Business Management gepubliseer is, het oor die Wet self gehandel en die implikasies wat dit vir die sakewêreld inhou. Die skryfster voel dat die twee artikels tesame gelees, 'n gebalanseerde siening weergee.

Keywords

Trade Practices Act; consumer information

Metrics

Total abstract views: 552
Total article views: 147


Crossref Citations

No related citations found.