Original Research

Economic costs of discrimination and segregation in U S society

B. Urban Lombard
South African Journal of Business Management | Vol 9, No 3 | a3292 | DOI: https://doi.org/10.4102/sajbm.v9i3.3292 | © 2022 B. Urban Lombard | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 20 April 2022 | Published: 30 August 1978

About the author(s)

B. Urban Lombard, Department of Business Economics, University of South Africa, South Africa

Full Text:

PDF (1MB)

Abstract

Alhoewel hierdie studie nie 'n uiteensetting is van diskriminerende praktyke in die Suid-Afrikaanse arbeidsmark en die sosiale koste daaraan verbonde nie, vorm Becker se teorie van diskriminasie en Thurow se empiriese ontleding daarvan 'n deeglike grondslag, en kan dit dien as 'n uitstekende raamwerk vir soortgelyke ondersoeke in Suid-Afrika. Die doel van hierdie studie is om die ekonomiese koste van die diskriminasie wat swartmense in die arbeidsmark in die Verenigde State teenkom, te ontleed en te definieer. 'n Duidelike onderskeid word getref tussen openlike en bedekte diskriminasie-optrede in die indiensnemingsproses. Van die teoretiese ontleding en van navorsingsresultate op hierdie gebied is dit duidelik dat daar geen eenvoudige, direkte of objektiewe kriteria is vir die meet van die sosiale effekte van diskriminasie nie. 'n Poging word aangewend om 'n samestelling van mannekrag-beleidstellinge uiteen te sit, wat nodig sal wees om diskriminerende praktyke wat deur swart werknemers ondervind word, doeltreffend te bekamp.

Keywords

Discrimination; segregation; U.S.A.; economic costs

Metrics

Total abstract views: 562
Total article views: 144


Crossref Citations

No related citations found.