Original Research

Worker participation in management: A comparative view of the potential European influence on South African industrial relations

D.W. F. Bendix
South African Journal of Business Management | Vol 9, No 3 | a3288 | DOI: https://doi.org/10.4102/sajbm.v9i3.3288 | © 2022 D.W.F. Bendix | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 20 April 2022 | Published: 30 August 1978

About the author(s)

D.W. F. Bendix, Institute of Labour Relations, Unversity of South Africa, South Africa

Full Text:

PDF (2MB)

Abstract

Die konsep van werkersdeelname in besluitneming in ondernemings geniet tans baie aandag, op sowel die teoretiese as die praktiese vlak. In hierdie artikels, die eerste van 'n reeks van twee, word 'n deeglike oorsig gegee van die Wes-Duitse stelsel van "Mitbestimmung" (de-bestemming). Die studie dek onder meer die geskiedkundige ontwikkeling van die stelsel, wetgewing en sekere praktiese aspekte, asook 'n vergelyking met benaderings en praktyk in verskeie ander lande. Die vraag word gestel in watter mate die Duitse stelsel van arbeidsbetrek-kinge, wat in bale opsigte as model van industriele demokrasie kan dies, na Suid-Afrika oordraagbaar is. Alhoewel hierdie studie hoofsaaklik die agtergrond vorm vir die tweede artikel, waarin die moontlike toepassing van die stelsel in Suid-Afrika in meer besonderhede bespreek sal word, word dit voorlopig genoem dat die Duitse stelsel nie sonder meer hierheen verplaas kan word nie, onder meer weens die groot verskille in die vlak van ekonomiese en sosiale ontwikkeling van die bevolkings in die hoogs-ontwikkelde Duitsland, en die ontwikkelende Suid-Afrika.

Keywords

worker participation; management; comparative analysis

Metrics

Total abstract views: 595
Total article views: 132


Crossref Citations

No related citations found.