Original Research

Industrial democracy and management prerogative: Property rights and economic freedom under review

D.W. F. Bendix
South African Journal of Business Management | Vol 9, No 4 | a3281 | DOI: https://doi.org/10.4102/sajbm.v9i4.3281 | © 2022 D.W.F. Bendix | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 20 April 2022 | Published: 30 November 1978

About the author(s)

D.W. F. Bendix, Institute of Labour Relations, University of South Africa, South Africa

Full Text:

PDF (1MB)

Abstract

Die wetgewing wat in Mei 1976 in Duitsland in werking getree het met betrekking tot gelyke verteenwoordiging van aandeelhouers en werknemers op die beheerrade van maatskappye met meer as 2000 werknemers verteenwoordig 'n kompromie in die jarelange stryd tussen arbeid en kapitaal vir 'n industriele demokrasie. Hierdie kompromie het egter blykbaar geeneen van die partye bevredig nie. Hierdie stuk bespreek die funksionele en wetlike tekortkomings van die "Mede-bestemmingswet van 1976", asook die besware van sowel arbeid as werkgewer. Sekere implikasies van die implementering van, en ervaring met die Duitse stelsel vir arbeidsbetrekkinge en industriele demokrasie in Suid-Afrika word ook bespreek.

Keywords

property rights; economic freedom; democracy

Metrics

Total abstract views: 557
Total article views: 126


Crossref Citations

No related citations found.