Original Research

The use of syndicates in the learning transaction

John O'Meara
South African Journal of Business Management | Vol 9, No 4 | a3280 | DOI: https://doi.org/10.4102/sajbm.v9i4.3280 | © 2022 John O'Meara | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 20 April 2022 | Published: 30 November 1978

About the author(s)

John O'Meara, Graduate School of Business Administration, University of the Witwatersrand, South Africa

Full Text:

PDF (1MB)

Abstract

Oorsig word gegee van die ervaring aan die nagraadse bestuurskool van die Universiteit van die Witwatersrand, met die gebruik van klein groepe of "sindikate" as 'n onderrighulpmiddel. Uit die literatuur is daar verskeie aanduidings dat groepsbetrokkenheid 'n belangrike rol in die mens se lewe speel, nie net in sy voortbestaan en sosialisering nie, maar ook in sy leerproses en in sy werksituasie. Veral in die moderne sakebestuur is groepsamewerking ook van groot belang, en dit het gevolglik ook algemene gebruik by bedryfsko/e geword om groepleerervaring en groepprestasie in die onderrig- en ontwikkelingsproses in to skakel. Die ervaring met die groepleerproses in drie programme van die betrokke bestuurskool word hier uiteengesit, met aandag aan ontwikkeling oor tyd, die doel en waarde van studiegroepe, samestelling van groepe, opleiding vir groepwerk, en die verskeidenheid van probleme wat ondervind word. Met die oog op die duidelike waarde van groepwerk word die moontlikheid genoem dat groeponderrig nie eers op nagraadse vlak ingevoer word nie, maar reeds op skool en op voorgraadse vlak nuttig kan wees, veral in die lig daarvan dat mense in die werklike lewe in groepe moet saamwerk.

Keywords

syndicates; learning; education

Metrics

Total abstract views: 578
Total article views: 124


Crossref Citations

No related citations found.