Original Research

The other half - Towards better utilization of women's potential in South Africa

Truida Smit
South African Journal of Business Management | Vol 9, No 4 | a3279 | DOI: https://doi.org/10.4102/sajbm.v9i4.3279 | © 2022 Truida Smit | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 20 April 2022 | Published: 30 November 1978

About the author(s)

Truida Smit, School of Business Leadership, University of South Africa, South Africa

Full Text:

PDF (1MB)

Abstract

Die noodsaaklike ekonomiese groei in Suid-Afrika vereis dat alle beskikbare bestuurspotensiaal ontwikkel en benut word. Hierdie artikel gee 'n oorsig van statistieke wat betref indiensneming in Suid-Afrika, veral in soverre dit vroue en bestuurslui aangaan. Die aantal vroue in bestuurs-poste het tussen 1969 en 1977 verdriedubbel — wat 'n aanduiding van die behoefte is, aangesien die getalle van mans, en Asiers, kleurlinge en swartes in bestuursposte ook gestyg het. Die waarskynlikheid van verhoogde militere aktiwiteit in Suid-Afrika verhoog ook vender die vraag na en die benutting van vroue sowel in militere diens as in die privaat-sektor.

Keywords

South Africa; women; female; woman; workers; employees

Metrics

Total abstract views: 535
Total article views: 155


Crossref Citations

No related citations found.