Short Communication

A short note on questionnaire form design and the limits of human processing capacity

H. G. Clarke
South African Journal of Business Management | Vol 9, No 4 | a3277 | DOI: https://doi.org/10.4102/sajbm.v9i4.3277 | © 2022 H.G. Clarke | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 20 April 2022 | Published: 30 November 1978

About the author(s)

H. G. Clarke, Lewis Stores, Cape Town, South Africa

Full Text:

PDF (284KB)

Abstract

Navorsers maak dikwels met die beste bedoelings die fout om die mens se kapasiteit om inligting te prosesseer, uit die oog te verloor. Die gemiddelde individu kan, volgens studies deur George A Miller, '2,5 stukkies' inligting gelyktydig behartig. Die stuk verwys ook na ander navorsing wat duidelik aantoon dat die mens se vermoë om inligting te prosesseer en tussen prikkels te onderskei, afneem soos die aantal prikkels toeneem. Hierdie begrip in verband met die mens se reaksie teenoor stimuli is van belang vir bemarkers, en ook veral vir navorsers wat vraeboë opstel. 'n Te groot verskeidenheid prikkels of alternatiewe kan dikwels resultate verswak.

Keywords

questionnaire design; human processing

Metrics

Total abstract views: 572
Total article views: 185


Crossref Citations

No related citations found.