Original Research
Professional and organizational commitment of university research professors
South African Journal of Business Management | Vol 11, No 4 | a1250 |
DOI: https://doi.org/10.4102/sajbm.v11i4.1250
| © 2018 Ronel Erwee
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 26 October 2018 | Published: 31 December 1980
Submitted: 26 October 2018 | Published: 31 December 1980
About the author(s)
Ronel Erwee, Graduate School of Management, University of Pretoria, Pretoria, South AfricaFull Text:
PDF (446KB)Abstract
Professional commitment of university research professors is initially fostered by an internalized code of ethics, inculcated during an extensive training process, and further maintained by colleague authority. Professional commitment may however be eroded by current internal problems in the professions. Furthermore, the research professor functions within the constraints of the larger university system. The unique university research system, as well as the role of research administrators, may influence the development of the professor's organizational commitment. The relationship between the professor's professional organizational commitment is discussed. Blau and Scott's model of this particular relationship is criticized and alternate viewpoints are given.
Die professlonele verbintenis van professore wat navorsing doen aan universiteite word in die eerste plek bevorder deur 'n geinternaliseerde etiese kode wat ingeprent is gedurende 'n intensiewe opleldingsproses en onderhou word deur kollegiale gesag. Professionele verbintenls mag egter ondermyn word deur huidige interne probleme wat deur die professies ondervind word. Verder funksioneer die navorsende professor ook binne die beperkinge van die groter universiteitstelsel. Hierdie unieke universiteitsnavorsingstelsel, sowel as die rol van die navorsingsadministreerders, mag die ontwikkeling van die professor se verbintenis ten opsigte van die instansie beinvloed. Die verwantskap tussen die professor se professionele verbintenis en die van die instansie word bespreek. Blau en Scott se model van hierdie besondere verwantskap word gekritiseer en ander sienings gegee.

Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 1297Total article views: 472
Crossref Citations
1. The Interactive Relationship of Employee Commitment Types
Cecil Arnolds, Christo Boshoff
Journal of African Business vol: 3 issue: 1 first page: 7 year: 2002
doi: 10.1300/J156v03n01_02