Short Communication
Need gratification as a moderator of the effect of content and context factors on job satisfaction: A study with black factory workers
South African Journal of Business Management | Vol 6, No 4 | a3475 |
DOI: https://doi.org/10.4102/sajbm.v6i4.3475
| © 2022 Christopher Orpen
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 28 June 2022 | Published: 30 November 1975
Submitted: 28 June 2022 | Published: 30 November 1975
About the author(s)
Christopher Orpen, University of the Witwatersrand, South AfricaFull Text:
PDF (9MB)Abstract
Hierdie studie is ontwerp om drie sentrale voorspellings van die omgewingsteorie oor werkstevredenheid te toets. Die skrywer kom o.a. tot die gevolgtrekking dat 'n algemener teorie van werkstevredenheid nodig is wat toon hoedat die werksomgewing met die individu se verwysingsraamwerk in wisselwerking is om gevoelens van werksbevrediging te ontwikkel. Volgens dr. Orpen behoort die bevindings van hierdie studie bestuurders tot versigtigheid te maan om Herzberg se twee-faktorteorie sonder meer te aanvaar.
Keywords
business; motivation-hygiene theory of job satisfaction; industrial psychology; content elements; instrinsic factors; context elements; extrinsic factors
Metrics
Total abstract views: 554Total article views: 126