Original Research

Management control in international business operations

Cedric L. Suzman
South African Journal of Business Management | Vol 7, No 2 | a3413 | DOI: https://doi.org/10.4102/sajbm.v7i2.3413 | © 2022 Cedric L. Suzman | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 23 May 2022 | Published: 30 June 1976

About the author(s)

Cedric L. Suzman, College of Industrial Management, Georgia Institute of Technology, United States

Full Text:

PDF (22MB)

Abstract

Bestuursbeheer van internasionale teenoor tuisbedrywe is in sommige opsigte kwalitatief anders en kwantitatief komplekser. Dit is veral waar van die beheer van die dogtermaatskappy se bestuur deur die korporatiewe hoofkantoor, anders as in die geval van die dogtermaatskappy se bestuurder se beheer oor sy eie maatskappy. In hierdie artikel konsentreer die skrywer hoofsaaklik op die beheer van buitelandse dogtermaatskappye deur die moedermaatskappy, eerder as op die beheer van afsonderlike dogtermaatskappye se beheer deur laasgenoemde se hoofbestuurder. Laasgenoemde gebied bled egter eweneens interessante en duidelik onderskeibare probleme betreffende verskille in plaaslike kulture, vaardighede en tegnologie.

Keywords

foreign operations; international business operations; management control

Metrics

Total abstract views: 1416
Total article views: 244


Crossref Citations

No related citations found.