Short Communication

The Background of the 1977 Budget

Robert van S. Smit
South African Journal of Business Management | Vol 8, No 3 | a3331 | DOI: https://doi.org/10.4102/sajbm.v8i3.3331 | © 2022 Robert van S. Smit | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 22 April 2022 | Published: 30 August 1977

About the author(s)

Robert van S. Smit, Santam International Ltd., South Africa

Full Text:

PDF (954KB)

Abstract

In hierdie voordrag ontleed dr. Smit die Suid-Afrikaanse ekonomie tot en met die huidige tyd en die gevolglike doelwitte van die 1977-begroting. Die diagnose fokus hoofsaaklik op sekere probleemareas: die betalings-balans en reserweposisie, die groei en produksie en indiensneming, inflasie en die omvang van subsidies ten koste van die belastingbetaler. Die skrywer waarsku egter daarteen dat ons nie die sterk punte moet miskyk nie, iets wat 'n mens al te maklik doen in die huidige pessimistiese klimaat.

Keywords

1977 budget; budget analysis; budget objectives

Metrics

Total abstract views: 535
Total article views: 135


Crossref Citations

No related citations found.