Short Communication

The essential role of private enterprise and the market mechanism in the attainment of South Africa's economic objectives

Gerhard de Kock
South African Journal of Business Management | Vol 9, No 1 | a3315 | DOI: https://doi.org/10.4102/sajbm.v9i1.3315 | © 2022 Gerhard de Kock | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 21 April 2022 | Published: 30 March 1978

About the author(s)

Gerhard de Kock, Special Economic Adviser to the Minister of Finance

Full Text:

PDF (779KB)

Abstract

Die sentrale tema van hierdie artikel behels die volgende: 1) Ten spyte van 'n suksesvolle fiskale en monetêre beleid, het Suid-Afrika steeds met emstige sikliese en nie sikliese ekonomiese probleme te kampe. Dit kan hoofsaaklik toegeskryf word aan wêreldwye ongunstige ekonomiese ontwikkelings en gespanne politieke verhoudinge met die buiteland; 2) Ons ekonomie pas hom besonder goed aan by hierdie ongunstige toestande; 3) Hierdie aanpassing behels onvermydelike finansiële dissipline en ekonomiese opofferings. Met gesonde ekonomiese bestuur behoort ons egter 'n redelike, stabiele ekonomiese groeikoers te handhaaf en 'n steeds stygende lewenspeil vir almal te voorsien; 4) Voortgesette ekonomiese groel gekoppel met stabiliteit behoort 'n sleutelbydrae te maak tot die oplossing van politieke probleme; 5) Om hierdie uitdaging die hoof te bled, moet verdere aanpassings gemaak word in ons ekonomiese strategie, sonder dat die owerheid oormatig hoef in te gryp in die ekonomiese sisteem. Sosialisme is nie die antwoord vir Suid-Afrika nie. In die strewe na ekonomiese en politieke doelwitte onder veranderde omstandighede, speel die private onderneming en die vrye markmeganisme 'n belangriker rol as ooit tevore.

Keywords

economic objectives; South Africa; private enterprise; market mechanism

Metrics

Total abstract views: 608
Total article views: 139


Crossref Citations

No related citations found.