Original Research

The developmental approach to the growth of organisations

John O'Meara
South African Journal of Business Management | Vol 9, No 1 | a3314 | DOI: https://doi.org/10.4102/sajbm.v9i1.3314 | © 2022 John O'Meara | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 21 April 2022 | Published: 30 March 1978

About the author(s)

John O'Meara, Graduate School of Business Administration, University of the Witwatersrand, South Africa

Full Text:

PDF (1MB)

Abstract

Hierdie artikel handel oor die evolusie van organisasies met besondere verwysing na die Eases waardeur organisasies gaan en die kragte onderliggend aan hulle groei en ontwikkeling. Dit is 'n poging om die werk van Lievegoed, Blake en Mouton, Likert en Greiner te sintetiseer. Elk van hierdie skrywers benader die onderwerp verskillend, maar daaruit tree die elemente van 'n ontwikkelingsteorie na vore. Ontwikkelingsteorie maak dit vir maatskappye moontlik om die ontwikkelingsfase waarin hulle hulle bevind, te bepaal en wat hulle moet doen om vooruit te gaan. Die teorie is ook van toepassing op nasionale vlak. Volkere en rasse-groepe bevind hulle op verskillende stadia van ontwikkeling wat die bron is van baie probleme op nasionale en internasionale vlak. Die skrywer is van mening dat hierdie konsep van toepassing is op baie van ons plaaslike probleme. Hy beskou ontwikkelingsteorie as 'n makrobenadering wat 'n nuttige verwysingsraamwerk voorsien vir 'n begrip van organisatoriese groei en 'n waardevolle konsep in bestuursopleiding.

Keywords

organisational growth; developmental approach

Metrics

Total abstract views: 536
Total article views: 153


Crossref Citations

No related citations found.