Original Research

The importance of the effective management of physical distribution

Gavin E. Staude
South African Journal of Business Management | Vol 9, No 1 | a3312 | DOI: https://doi.org/10.4102/sajbm.v9i1.3312 | © 2022 Gavin E. Staude | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 21 April 2022 | Published: 30 March 1978

About the author(s)

Gavin E. Staude, Department of Business Administration, University of Natal, South Africa

Full Text:

PDF (753KB)

Abstract

Hierdie artikel vestig die aandag op die rol wat fisiese distribusiebestuur speel in enige organisasie wat betrokke is by die vervaardiging of bemarking van produkte. Te lank, se die skrywer, is fisiese distribusiebestuur as 'n aspoestertjiefunksie behandel; 'n lastige aktiwiteit wat uitgevoer moet word sodra die produk verkoop is. lndien dit egter doeltreffend bestuur word, word al hoe meer erken, kan fisiese distribusie n bydrae lewer tot die skepping van 'n vraag. Dit is op hierdie gebied wat kliëntebehoeftes onbevredig gelaat word. Daarbenewens is fisiese distribusie 'n terrein wat aansienlike kostebesparings kan meebring indien sisteembeginsels en die totale kostebenadering toegepas word. Om hierdie twee voordele te verkry, nl. groter verkope en/of kostedoeltreffendheid, vereis egter onvermydelik organisatoriese aanpassings waar die algehele fisiese distribusie-aktiwiteit onder een departement of een bestuurder ressorteer.

Keywords

management; distribution

Metrics

Total abstract views: 540
Total article views: 157


Crossref Citations

No related citations found.