Short Communication

Womanpower in South Africa: Proposing a business strategy

Sandra van der Merwe
South African Journal of Business Management | Vol 9, No 3 | a3290 | DOI: https://doi.org/10.4102/sajbm.v9i3.3290 | © 2022 Sandra van der Merwe | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 20 April 2022 | Published: 30 August 1978

About the author(s)

Sandra van der Merwe, Graduate School of Business, University of Stellenbosch, South Africa

Full Text:

PDF (694KB)

Abstract

Die vermorsing van "vrouekrag" is tot nadeel van die hele Suid-Afrikaanse ekonomie. Die skryfster bring die probleem met betrekking tot vroue-werknemers onder die aandag van die sakewêreld, en bespreek dit aan die hand van drie klasse van vroue: Dié wat na skool of universiteit 'n loopbaan binnegaan; dié wat reeds in 'n loopbaan is, maar tans nie ten volle benut word nie; en dié wat na 'n tyd van gesinsvorming na 'n loopbaan in die sakewêreld wil terugkeer. Aanbevelings word aan die sakewêreld gedoen oor 'n strategie wat gevolg kan word ten einde beskikbare vrouekrag in almal se belang meer doeltreffend te gebruik. 'n Verandering van houding en inisiatief van die kant van bestuur is van groter belang as wetgewing oor gelyke geleenthede.

Keywords

South Africa; business strategy; woman; women; female; employees

Metrics

Total abstract views: 528
Total article views: 161


Crossref Citations

No related citations found.