Original Research

Lineêre programmerings- en gemengde heeltal-programmeringsmodelle vir die evaluasie van kapitaalbeleggings in 'n onderneming met net een afdeling: Deel II

F. H.D. Conradie, P. H. Van Den Berg
South African Journal of Business Management | Vol 10, No 2 | a1267 | DOI: https://doi.org/10.4102/sajbm.v10i2.1267 | © 2018 F. H.D. Conradie, P. H. Van Den Berg | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 26 October 2018 | Published: 30 June 1979

About the author(s)

F. H.D. Conradie, EVKOM, Sandton, South Africa
P. H. Van Den Berg, Skool vir Bedryfsleiding, Universiteit van Suid-Afrika, Pretoria, South Africa

Full Text:

PDF (595KB)

Abstract

In Part I of this series of two articles, the reader was introduced to linear mixed integer programming techniques in the evaluation of capital investment. In this article, the interpretation, use, and limitations of the dual variables are discussed. Numerical examples are given to illustrate the application of the technique under consideration, as well as the results obtained. The model used was designed for a one-division organization, and takes into account nine types of restrictions. Provision is also made for the use of long-term financing, whereas other models reported in the literature to date, could only cope with short-term financing of proposed projects. Copies of Part I, setting out the model in full, as well as an English translation, are available from the authors.
In Deel I van hierdie reeks van twee artikels is die gebruik van lineere en gemengde heeltal-programmeringstegnieke in die evaluering van voorgestelde kapitaalinvestering uiteengesit. In hierdie artikel word die interpretasie, gebruik en beperkings van die duaalveranderlikes bespreek. Numeriese voorbeelde word ook gegee om die toepassing van die tegniek onder bespreking, asook die resultate verkry, te illustreer. Die model wat gebruik word, is ontwerp vir 'n onderneming met net een afdeling, en neem nege soorte beperkings in aanmerking. Voorsiening word ook gemaak vir die gebruik van langtermyn finansiering, alhoewel ander modelle wat tot dusver in die literatuur beskryf is, slegs korttermyn finansiering van voorgestelde projekte kon behartig. Afskrifte van Deel I, wat die model volledig uiteensit, asook 'n Engelse vertaling, kan van die skrywers verkry word.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 1263
Total article views: 517


Crossref Citations

No related citations found.