Original Research
Why a special look at women?
Submitted: 25 October 2018 | Published: 30 June 1980
About the author(s)
Truida Prekel, School of Business Leadership, University of South Africa, Pretoria, South AfricaFull Text:
PDF (552KB)Abstract
Vroue in die arbeidsmag in Suid-Afrika word vanuit vier oogpunte beskou: Die Suid-Afrikaanse ekonomie en die behoefte aan bekwame, geskoolde mense; die werkgewer en bestaande behoeftes, praktyk en beleid; die sosiale omgewing by die werk en tuis en tipiese tradisies, wanbegrippe, stereotiepe en konflikte; en probleme wat algemeen deur werkende vroue ondervind word. Sekere statistieke dui neigings in indiensneming van vroue aan, ook in bestuursposte; werkgewers se aandag word gevestig op baie vorms van onbewuste, selfs goed-bedoelde diskriminasie; die rol van kultuur in die bepaling van mans en vroue se houdings oor die rolle van vroue word bespreek, asook die onlangse polarisering van mans en vroue weens ekstremisme en gebrek aan begrip. Die probleme wat werkende vroue ondervind, berus meestal op kultuur, maar sommige le in die vroue self, terwyl ander in die omgewing voorkom. Al hierdie aspekte moet deur vroue en deur werkgewers begryp word as die waardevolle potensiaal van vroue in die Suid-Afrikaanse ekonomie benut moet word.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 2521Total article views: 1008
Crossref Citations
1. Women entrepreneurs’ opportunity identification of digital platform start-ups: emerging evidence from South Africa
Ethné M. Swartz, Caren Brenda Scheepers, Tracey Toefy
International Journal of Gender and Entrepreneurship vol: 14 issue: 3 first page: 352 year: 2022
doi: 10.1108/IJGE-06-2021-0096
2. Invisible barriers: Attitudes toward women in South Africa
Eleanor M. Lemmer
South African Journal of Sociology vol: 20 issue: 1 first page: 30 year: 1989
doi: 10.1080/02580144.1989.10432899
3. Women in business in Africa: (Re)claiming our agency
Anita Bosch, Lize Booysen
South African Journal of Business Management vol: 52 issue: 1 year: 2021
doi: 10.4102/sajbm.v52i1.2972
4. Childcare: A study of white married couples with young children
M. Maconachie
South African Journal of Sociology vol: 21 issue: 3 first page: 167 year: 1990
doi: 10.1080/02580144.1990.10432484
